Algemene inligting oor die les...
Vir wie gaan die les aangebied word?Die les is beplan vir Graad 4 leerders.
Hoe lank gaan die les duur?Inleidende fase -10min
Leer- en onderrigfase -30min
Afsluitingsfase -15min(leerders kan die werk ook verder gaan doen vir huiswerk)
Leer- en onderrigfase -30min
Afsluitingsfase -15min(leerders kan die werk ook verder gaan doen vir huiswerk)
Uitkomstes van die les: Wat gaan die leerders weet aan die einde van die les?
- Wat die 3 toestande van materiale is.
- Die eienskappe van materiale.
- Die verandering wat plaas vind by die toestande.
- Wat die kenmerkke van die toestande is.
- Voorbeelde van die verskillende toestande.
No comments:
Post a Comment